Daaglikse Oordenking (10 Augustus 2020)

Vrouedag oordenking uit Genesis 1:27. Elkeen van ons – man en vrou – is God se verteenwoordigers in ons huwelike/gesinne/families/werkplek. Kom ons leef hierdie waarheid by elke geleentheid.

Posted by NG Garsfontein on Monday, 10 August 2020