Author Archives: Gavin Meistre



Gavin Meistre

Dis basaartyd!
Basaar, Nuus, Stroom Gedagtes

Dis basaartyd!

More is dit basaartyd in Garsfontein! Dis een van die lekkerste kuiergeleenthede van ons gemeente. Daar is natuurlik ander kuiergeleenthede wat ook baie lekker is, maar hierdie een is besonders....

0
August 22, 2019
Dis ons almal se basaar!
Basaar, Stroom Gedagtes

Dis ons almal se basaar!

Dit was nog altyd ons almal se basaar – so sal dit ook volgende Vrydag wees. Ons is baie dankbaar vir ‘n doeltreffende basaarkomitee wat die leisels vashou en voorvat,...

0
August 15, 2019
SOMS MOET JY “NEE” SÊ
Stroom Gedagtes

SOMS MOET JY “NEE” SÊ

As jy regtig wil groei, moet jy soms “nee” sê. Die skrywer van die Hebreërbrief moedig ons aan om langs ons geloofsreis alle laste en sonde van ons af te...

0
August 01, 2019
Honger na God!
Stroom Gedagtes

Honger na God!

D “Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry” (1 Pet 2:2). Honger jy na...

0
July 18, 2019
DIE GEES IS IN JOU!
Stroom Gedagtes

DIE GEES IS IN JOU!

Die koms van die Heilige Gees na die kerk word treffend beskryf in Hand 2. “Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat...

0
June 13, 2019