Kerk


Jaartema 2019

Jaartema 2019:
Kom saam / Saam op reis met Jesus / Jesus roep jou!
(die gedagte dat ons die gemeente uitnooi en oproep tot deelname en groter betrokkenheid)

Matteus 4 v 19 of Handelinge 2 v 44-47

Kwartaaltemas:
Kwartaal 1: Jesus roep jou
Kwartaal 2: Jesus leer jou
Kwartaal 3: Jesus stuur jou
Kwartaal 4: Jesus stap saam met jou


Ons Fokus

Ons Fokus

Ons fokus is om ‘n omgee-gemeente te wees, waar daar plek vir die hele gesin is, om geestelik te groei en hul gawes te gebruik tot eer van die Here! Ons wil saam as familie geestelik groei, omgee vir mekaar en ‘n verskil maak!