Location

NG Garsfontein Kerk
Category
QR Code

Date

29 Mar 2020 - 03 May 2020

Time

09:00 - 10:00

Sitkamer erediens

Liewe Gemeente,

Na aanleiding van ‘n skrywe van die sinode moes ons herbesin oor ons eredienste. Alle eredienste is opgeskort tot verdere kennisgewing. Hou die spasie dop vir ons preke op sosiale media platvorms.

The event is ongoing.