Tag: Oorvol programme


Pinkster Temas 2019

Donderdag, 30 Mei (Hemelvaartdiens):
Ek kan nie bid nie. Kan iemand asseblief vir my bid?

Sondagoggend, 2 Junie:   
Trauma – Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe.

Sondagaand, 2 Junie:       
Arbeid – Om te werk is nie n opsionele ekstra nie.

Maandagaand, 3 Junie:   
Egskeiding. Wanneer iets wat kosbaar is, breek.

Dinsdagaand, 4 Junie:      
Hersaamgestelde gesinne.” Don’t sweat the small stuff.”

Woensdagaand, 5 Junie:  
Oorvol programme. Daar is nie genoeg tyd nie.

Donderdagaand, 6 Junie: 
Hoe troos mens iemand na verlies?

Sondagoggend, 9 Junie (Pinkstersondag):  
Wanneer omgee, nie meer omgee is nie.

Sondagaand, 9 Junie (Pinkstersondag):
Belydenisaflegging