Jeug Netwerk




Jeug
Netwerk





01.
Kruis Kids &
Kruis Teens

LIEFDE

Geleenthede word geskep waar jongmense kan groei, tuis voel en leer om hulself te wees.



02.
Jeugwerker / Kleuters / Studente & Jong Volwassenes

LEIDING

Liefde, ondersteuning, leiding, aanvaarding. Ons streef om werklik ‘n rol in u kind se lewe te speel.



03.
Teologiese
Studente

GROEI

Die gemeente ondersteun teologiese studente geestelik, sowel as finansieel.




Jeug Netwerk

Groei jou toekoms

in die stroom



Erika Barnard

Erika Barnard

Jeugwerker / Studente / Jong Volwassenes / Kategese

+27 71 363 8719

erika@nggars.org.za


Dr. Gavin Maestre

Dr. Gavin Maestre

Teologiese Studente

+27 82 060 4905

gavin@nggars.org.za


Ds Jaco Barnard

Ds Jaco Barnard

Gesinsbediening

+27 82 302 9807

jaco@nggars.org.za



Wat is Netwerk Jeug?

Netwerk Jeug


Netwerk Jeug oorsien ons Gemeente se bediening aan ons jeug.  Hier word gereeld op alle vlakke beplanning gedoen sodat ons kinders en jongmense op die mees doeltreffende wyse bereik kan word.  Ons het ‘n hele span jeugleiers wat op verskillende terreine diens verrig.

Netwerk Jeug bestaan uit:

Kruis Kids & Kruis Teens
  • Kategese in Kwartaaltyd
  • Peuters & Kleuters in Jeuglokaal van 09:00 – 10:00
  • Kruis Kids (Gr R tot Gr 6) in Gemeentesentrum en Tent van 09:00 – 10:00
  • Peuters, Kleuters en Gr R tot Gr 6 woon eers die erediens vir ‘n paar minute by voor hul na hul klassies verdaag.
  • Kruis Teens (Gr 7+) kom na die afloop van die aanddiens bymekaar.
Jeugwerker / Kleuters / Studente & Jong Volwassenes
  • Kategese registrasies is ‘n geleentheid vroeg in die jaar maar daar kom voortdurend nuwe lidmate in ons gemeente.  Kontak haar gerus vir die registrasie van u kind by die kategese.
  • Daar word daarna gestreef om werklik ‘n rol in u kind se lewe te speel. Liefde, ondersteuning, leiding, aanvaarding.
Teologiese Studente
  • Die gemeente ondersteun teologiese studente geestelik, sowel as finansieel.
Gesinsbediening
  • Aktuele eredienste en verrykende geleenthede.




Kyk en Luister

Ons Leraars

Nuutste Preke







Ontdek die Kerk

Belangrik Kerk

Opkomende Gebeurtenisse


No event found!