Oor Ons




Ontdek
wie ons is






Wie ons is

Vind uit

Ons Gemeente Familie


want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle. – Matteus 18:20
NG Gemeente Garsfontein het begin as ‘n klein groep mense wat in ‘n skoolsaal bymekaar gekom het om van die Woord van God te leer. As gevolg van ons familie gefokusde bediening het hier ten minste al vier generasies deur ons deure geloop.  Ons deel die goeie met mekaar en probeer om daar te wees om die slegte ook te deel deur die las ligter te maak.

DIENSTE

Gedurende skoolkwartaal:
Oggend Erediens om 09:00
Aanddiens om 18:00
Gedurende langnaweke en
skoolvakansies is daar SLEGS een erediens om 09:00

ADRES
285 Emmie Hartmannstraat
Garsfontein
0042

GPS koördinate:
—25.79155,28.288631






ONS MISSIE

Ons missie kan opgesom word in een woord: UITREIK.


Reik na Bo | Liefde vir God:

Ons reik na bo deur diens en lofsang.

Reik na Binne | Dien mekaar:

Ons dien God deur mekaar te dien.

Reik na Buite | Verander die Wêreld:

Om uit te reik na buite kan die wêreld verander. Jesus het ons beveel om die goeie nuus die wêreld in te verkondig.



‘n Gemmente vir die hele familie waar almal dit geniet om God se liefde te ervaar.

‘n Plek waar enigeen kan inkom en gemaklik voel, die diens en familie atmosfeer ervaar. Die dienste is prakties, relevant en gerig op die evangelie.  Ons musiek word verskaf deur ons 2 orkeste, is lig en genotvol. ‘n Gemeente waar jy deelvoel, waar jy God se liefde kan ervaar. ‘n Gemeente gerig op familie.




Ons Mense

Ontmoet ons Gemeente

Bestuur


Gavin Meistre

Gavin Meistre

Leraar
Neels

Neels

Gemeentebestuurder
Jaco Barnard

Jaco Barnard

Leraar
Michelle

Michelle

Kerkkantoor
Ronnie Stanton

Ronnie Stanton

Kapelaan
Helena

Helena

Kerkkantoor
Koos le Roux

Koos le Roux

Leraar



Ontdek

Oor ons Gemeente

Geskiedenis en Waardes


Gemeente Geskiedenis Uitreksel

want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle. - Matteus 18:20

NG Gemeente Garsfontein het begin as 'n klein groep mense wat in 'n skoolsaal bymekaar gekom het om van die Woord van God te leer. As gevolg van ons familie gefokusde bediening het hier ten minste al vier generasies deur ons deure geloop. Ons deel die goeie met mekaar en probeer om daar te wees om die slegte ook te deel deur die las ligter te maak.

Ons Kern Waardes

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie. Galasiërs 5:22-23