Gebedsmuur



Gebedsmuur

Dankie vir al julle gebede. God seën julle.




Bid
Saam met ons

Welkom by ons gebedsmuur! Hier dien jy ‘n gebeds versoek in en sien ook versoeke deur ander.

Annelize de Villiers

Prayed for 1 times
Annelize (Dr Rassie en Ella se dogter) sterk tuis aan en gaan vir 'n heupvervanging.
Annelizede Villiers Pray for this

Dr Rassie en Ella van Niekerk

Prayed for 7 times
Dit gaan nie goed met hulle gesondheid nie. Ons vra dat julle asseblief hulle in julle gebede sal hou.
Pray for this

Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika

Prayed for 0 times
Hou hulle asseblief in julle gebede.
Pray for this