Hierdie Diensgroep hanteer alle sake wat verband hou met ons gemeente se Groeigroepe. Wat dit alles insluit is die stigting van nuwe groepe, die opleiding van Groeigroepleiers, leiding ten opsigte van temas en die waarneem van teeskinkbeurte Sondae.
Groeigroepe vir alle ouderdomme is beskikbaar waar u sommer gou tuis sal voel. Ons bied ook ʼn groeigroep vir werknemers aan waarby u huishulpe ook groot baat kan vind.