Monthly Archives: Apr 2019


Is jy “in die Gees”

Is jy “in die Gees”

Die werkinge van die Heilige Gees in die Kerk 1 Korintiers 12-14 Ons is elkeen ‘n werking van die Heilige Gees gegee tot voordeel van almal. Elkeen het sy eie unieke gawes gekry – daar is nie een persoon wat dieselfde stel gawes gekry het nie. God sê “wees ingelig”, as mens ingelig is kan jy ‘n persoonlike ervaring met God hê wat nie anders kan as om natuurlik uit te vloei na ander nie. Om mekaar te bemoedig en help en liefhê nog voor ons dit verdien, want God het ons lief gehad......

Continue Reading


Ons Fokus

Ons Fokus

Ons fokus is om ‘n omgee-gemeente te wees, waar daar plek vir die hele gesin is, om geestelik te groei en hul gawes te gebruik tot eer van die Here! Ons wil saam as familie geestelik groei, omgee vir mekaar en ‘n verskil maak!...

Continue Reading


css.php