Kom geniet die aand saam met ons. 17:00 tot 20:00 Daar sal baie lekker verversings beskikbaar wees om te koop. Bring die hele familie....
Continue Reading
Pinkster 2019
Write By:Michelle Raubenheimer
Die Heilige Gees, jou Trooster en Helper! ‘n Reeks oor moeilike omstandighede in ons lewe, en hoe die Heilige Gees ons troos, lei en gebruik!...
Continue Reading
Pinkster Temas 2019
Write By:Michelle Raubenheimer
Donderdag, 30 Mei (Hemelvaartdiens): Ek kan nie bid nie. Kan iemand asseblief vir my bid? Sondagoggend, 2 Junie: Trauma – Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Sondagaand, 2 Junie: Arbeid – Om te werk is nie n opsionele ekstra nie. Maandagaand, 3 Junie: Egskeiding. Wanneer iets wat kosbaar is, breek. Dinsdagaand, 4 Junie: Hersaamgestelde gesinne.” Don’t sweat the small stuff.” Woensdagaand, 5 Junie: Oorvol programme. Daar is nie genoeg tyd nie. Donderdagaand, 6 Junie: Hoe troos mens iemand na verlies? Sondagoggend, 9 Junie (Pinkstersondag): Wanneer omgee, nie meer omgee......
Continue Reading
Pred 4:9-10 “Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.” Verhoudinge is soos ‘n reënjas deur die storms van die lewe. Die maak nie saak watter van ons vriende of familie deur storms gaan nie, ons is daar om mekaar te help. Mense wat tot mekaar verbind is – beskerm mekaar in die stormtye. Daar is drie soorte storms van die lewe waarteen ons mekaar......
Continue Reading
Jaartema 2019
Write By:Michelle Raubenheimer
Jaartema 2019: Kom saam / Saam op reis met Jesus / Jesus roep jou! (die gedagte dat ons die gemeente uitnooi en oproep tot deelname en groter betrokkenheid) Matteus 4 v 19 of Handelinge 2 v 44-47 Kwartaaltemas: Kwartaal 1: Jesus roep jou Kwartaal 2: Jesus leer jou Kwartaal 3: Jesus stuur jou Kwartaal 4: Jesus stap saam met jou...
Continue Reading