Jy is God se lego!
Write By:Dr Gavin Meistre
Tydens die afgelope basaar het ek gesien hoe ons geestelike familie van Garsfontein kan saamwerk – almal help vir almal en sit hand by! So het ons weer eens getoon dat ons mekaar nodig het en voluit gaan om mekaar te ondersteun. Dit het my herinner aan Paulus se woorde in Rom 1:12, “Ek bedoel dat, as ek by julle is, ons deur mekaar se geloof bemoedig kan word, ek deur julle s’n en julle deur myne.” As jy deel is van God se familie, die kerk – hoef jy nie deur......
Continue Reading
Dis basaartyd!
Write By:Dr Gavin Meistre
More is dit basaartyd in Garsfontein! Dis een van die lekkerste kuiergeleenthede van ons gemeente. Daar is natuurlik ander kuiergeleenthede wat ook baie lekker is, maar hierdie een is besonders. Al word daar hard gewerk en hard gekuier, gebeur dit altyd met uitbundige vreugde. Want die lewe is ‘n fees en moet ook altyd ‘n fees bly, al gaan dit soms hoe swaar. Die geheim is juis om te midde van die swaar nie die goeie dinge te vergeet in die lewe nie. Kom deel jou vreugde met ons more! Kom ons......
Continue Reading
Dis ons almal se basaar!
Write By:Dr Gavin Meistre
Dit was nog altyd ons almal se basaar – so sal dit ook volgende Vrydag wees. Ons is baie dankbaar vir ‘n doeltreffende basaarkomitee wat die leisels vashou en voorvat, maar almal van ons gaan ‘n belangrike bydrae lewer tot die lekker en sukses van die basaar. Hoekom? Want dis ons almal se basaar! Ons is almal deel van Garsfontein Gemeente en almal van ons gaan iewers ‘n funksie vervul om daarvan ‘n heerlike ervaring te maak. Die Hebreërskrywer noem dat ons as gelowiges spesiaal afgesonder is en deelgenote is van die......
Continue Reading
More is Vrouedag! Ons dink spesiaal aan ons vroue en die rol wat hulle in ons lewens speel. Paulus praat ernstig met die manne in Efes 5 as hy ons oproep om ons vrouens lief te hê. Hy gee drie motiveringe oor hoe ons dit moet doen: Ons moet ons vrouens liefhê soos ons onsself liefhet (dis wat die gebod van God ook bepaal het – dat ons ons naaste sal liefhê soos onsself). Ons moet ook ons vrouens liefhê soos wat ons ons eie liggame liefhet. Uiteindelik moet ons ons vrouens......
Continue Reading
SOMS MOET JY “NEE” SÊ
Write By:Dr Gavin Meistre
As jy regtig wil groei, moet jy soms “nee” sê. Die skrywer van die Hebreërbrief moedig ons aan om langs ons geloofsreis alle laste en sonde van ons af te gooi sodat ons kan volhard in die wedloop van die geloof met ons oë gevestig op Jesus (Heb 12:1). ‘n Uiters belangrike woord wat ek moet onthou vir my geestelike reis deur die lewe is ‘n onverwagse woord: “nee”. Jou geloofsreis is ‘n lang reis. Baie reisigers begin baie goed, maar begin weg te kwyn teen die einde. God wil hê dat......
Continue Reading