Daaglikse oordenking (1 Junie 2020)

Liewe gemeente
Hier is die aand-oordenking, asook belangrike inligting rakende ons gemeentebediening vir die komende tydperk. Die skakel na die pdf dokument met al die erediens & oordenking skakels is https://nggars.org.za/wp-content/uploads/2020/06/document.pdf. Die skakel na die meningspeiling is: https://www.surveylegend.com/s/2c48.
Recommended Posts

POPI Wet
02/08/2021

Bemoedig sodat ons ander kan bemoedig!
01/07/2021

Kyk weer ‘n slag na die sterre!
24/06/2021