Wie dryf jou regtig in hierdie tyd? Wat dryf jou? Hierdie vraag gaan selfs verder as ons. Ons het alle rede om te vra wie presies in beheer is van ons land? Wie is in beheer van die Covid-Plan? Wie is in beheer van ons stadsraad met al die chaos van stakings. Wie is in beheer van al die motors wat deur die rooiligte jaag en nie by die stopstrate stop nie. Waarheen is ons oppad as alles so buite beheer raak? Ons word tans getoets tot die uiterste toe en dit......
Continue Reading
Luister gerus na vanaand se spesiale boodskap deur Ds Ronnie. Rustige nag! Posted by NG Garsfontein on Wednesday, 29 July 2020...
Continue Reading
Psalm 3 oordenking: Slaap goed en rustig vanaand – ons hulp kom van die HERE! Posted by NG Garsfontein on Monday, 27 July 2020...
Continue Reading
Leer uit gister, beplan vir more, maar LEEF vandag. Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 24 July 2020...
Continue Reading
Onthou Jesus is altyd by jou! Posted by NG Garsfontein on Wednesday, 22 July 2020...
Continue Reading
Oordenking uit Johannes 1: Ons leef in donkertye – soek daarom altyd na die Lig! Posted by NG Garsfontein on Monday, 20 July 2020...
Continue Reading
Wees lief vir jouself, want God is lief vir jou! Lekker naweek en seënwense, groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Thursday, 16 July 2020...
Continue Reading
Jesus het hierdie woorde in Matt 12:34 gesê: “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor”. Hoe verander ek van ‘n baie kwaai persoon na ‘n vreedsame persoon? Dis eintlik nie ‘n geheim nie. Daar is net Een wat jou daarmee kan help, en Hy is die Heilige Gees. Hy vul jou met God se krag en liefde. Hy is die Wag in jou hart en die Wag voor jou mond! 1 Kor 13:5 sê dit duidelik: “[Love] is not easily angered” (NIV). Dus, as jy vol woede en......
Continue Reading
Daaglikse Oordenking deur Ds Ronnie Stanton… Hoekom doen jy wat jy doen? Garsfontein groete! Posted by NG Garsfontein on Wednesday, 15 July 2020...
Continue Reading
Vanaand se aandoordenkingslied – mag dit julle hoop gee in die middel van die storms.Lekker slaapDs Jaco Posted by NG Garsfontein on Monday, 13 July 2020...
Continue Reading