Monthly Archives: Aug 2020


BASAAR 2020!

BASAAR 2020!

Write By:

Augustus maand is altyd ‘n hoogtepunt in ons gemeente se jaar, want Augustus beteken dit is basaartyd! Soos met alle aspekte van ons gemeentebediening, het die COVID pandemie ons genoodsaak om ook nuut te dink oor ons basaar vir 2020.  Na baie gesprekke en deegliks oorweging het die Gemeenteraad dit goed gedink om ons basaar uit te stel tot later in die jaar, in die hoop dat ons dan reeds op ‘n groter wyse bymekaar sal kan kom. Dus is daar goeie nuus: die basaar is nie afgestel nie, maar bloot uitgestel......

Continue Reading


css.php