Basaar 2020!
Write By:Dr Jaco Barnard
Liewe Garsfontein gemeentefamilie Soos reeds aan julle gekommunikeer, hou ons gemeente familiefees tydens die naweek van 20-22 November. Ons moes ‘n paar aanpassing maak aan die naweek se program – so lees asseblief mooi sodat julle nie uitmis op hierdie fees nie. Vrydag, 20 November – Konsert saam met Joshua na die Reën Joshua na die Reën besoek ons gemeente vir ‘n spesiale en intieme aand van musiek. Ons is tans besig om die laaste praktiese reëlings rondom die aand vas te maak (sodat soveel as moontlik kan deel wees van hierdie......
Continue Reading
Wees geduldig met die seerplekke in jou lewe… die Here sal help op die regte tyd en manier.Mooi week vir julle Posted by NG Garsfontein on Monday, 21 September 2020...
Continue Reading
Die Meester is hier en Hy roep jou! Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 18 September 2020...
Continue Reading
Dankie Ds Ronnie vir hierdie besonderse oordenking. Luister gerus saam!! Posted by NG Garsfontein on Wednesday, 16 September 2020...
Continue Reading
“Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.” (Jak 5:11) Die groot vraag wat almal nou vra is: wanneer sal alles weer terugkeer na normaal? Gisteraand het ons gehoor dat ons Sondagnag na Vlak 1 beweeg van die inperking, maar dis nog nie die “normale” wat ons altyd geken het nie. Dit is nogsteeds die “nuwe normaal”. Ons kan nog nie afweeg na die......
Continue Reading
Daar is ‘n pad! Volhard op daardie pad! Mooi week vir julle! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Sunday, 13 September 2020...
Continue Reading
God voorsien in my behoeftes, maar ek moet die geheim snap van hoe Hy in my behoeftes voorsien. Hierdie geheim gaan oor die “beginsel van die oes”. Wat is die “beginsel van die oes”? Dit is: wat jy saai, sal jy oes. Hoe meer ek weggee, hoe meer sal ek ontvang. Baie verse in die Bybel gaan oor hierdie beginsel. Dink maar aan Matt 17:20:”Omdat julle geloof te klein is,” sê Hy vir hulle. “Dit verseker ek julle: As julle maar geloof het so groot soos ‘n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie......
Continue Reading
Liewe Gemeente, Hiermee die daaglikse oordenking deur Ds Ronnie Stanton. Posted by NG Garsfontein on Wednesday, 9 September 2020...
Continue Reading