Monthly Archives: Feb 2021


VERKEER JOU VRIEND / VRIENDIN IN PYN?

“Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur.”  (Rom 12:15)  In die Message staan dit so: “Laugh with your happy friends when they’re happy; share tears when they’re down.” Daar is nou baie mense om ons wat treur en pyn ervaar. Hoe kan ek en jy help? Dalk ervaar jy wat hier lees jou eie pyn vandag. Daar is iets interessants rondom pyn en vreugde. Wanneer jy vreugde deel, word dit verdubbel. Maar dis die teenoorgestelde met pyn. Wanneer jy jou seer en pyn deel,......

Continue Reading


Wag op die Here!

“Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink…” (Efes 3:20) Ons bestee baie tyd in ons lewens deur te wag dat God ons gebede sal beantwoord. Ons ervaar dit ook veral in hierdie tyd waar ons vra dat die Here vir ons op verskillende vlakke uitkoms sal gee. Ons wag vir God se tydsberekening in ons eie persoolike lewens, ons families, by die werk en ook in ons geestelike lewens. Wanneer ons vra dat God ons gebede......

Continue Reading


css.php