Oct 05, 2020
Oct 05, 2020
Basaar, Geen Kategorie
Basaar 2020!
Liewe Garsfontein gemeentefamilie Soos reeds aan julle gekommunikeer, hou ons gemeente familiefees tydens die naweek van 20-22 November. Ons moes ‘n paar aanpassing maak aan die naweek se program –...
Sep 30, 2020
Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (21 September 2020)
Wees geduldig met die seerplekke in jou lewe… die Here sal help op die regte tyd en manier.Mooi week vir julle Posted by NG Garsfontein on Monday, 21 September 2020
Sep 21, 2020
Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (31 Augustus 2020)
Kyk met sagter oë na jouself en ander.Mooi week vir julleGroeteJaco Posted by NG Garsfontein on Monday, 31 August 2020
Sep 01, 2020
Basaar, Geen Kategorie
BASAAR 2020!
Augustus maand is altyd ‘n hoogtepunt in ons gemeente se jaar, want Augustus beteken dit is basaartyd! Soos met alle aspekte van ons gemeentebediening, het die COVID pandemie ons genoodsaak...
Aug 27, 2020
Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (24 Augustus 2020)
Alles wat ons doen en sê… elke oomblik van elke dag… moet getuig van die God aan Wie ons behoort.Geseënde nagrus vir jou.GroeteJaco Posted by NG Garsfontein on Monday, 24 August...
Aug 25, 2020
Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (17 Augustus 2020)
Saam met groter vryheid kom groter verantwoordelikheid.Geseënde nagrus vir elkeen van julle. Posted by NG Garsfontein on Monday, 17 August 2020
Aug 24, 2020
Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (27 Julie 2020)
Psalm 3 oordenking: Slaap goed en rustig vanaand – ons hulp kom van die HERE! Posted by NG Garsfontein on Monday, 27 July 2020