Alles wat ons doen en sê… elke oomblik van elke dag… moet getuig van die God aan Wie ons behoort.Geseënde nagrus vir jou.GroeteJaco Posted by NG Garsfontein on Monday, 24 August...
Saam met groter vryheid kom groter verantwoordelikheid.Geseënde nagrus vir elkeen van julle. Posted by NG Garsfontein on Monday, 17 August 2020
Psalm 3 oordenking: Slaap goed en rustig vanaand – ons hulp kom van die HERE! Posted by NG Garsfontein on Monday, 27 July 2020
Aandoordenking uit Psalm 130. Wag op die Here en vertrou op Hom. Die son sal weer opkom en oor jou skyn. Posted by NG Garsfontein on Monday, 3 August 2020
Vrouedag oordenking uit Genesis 1:27. Elkeen van ons – man en vrou – is God se verteenwoordigers in ons huwelike/gesinne/families/werkplek. Kom ons leef hierdie waarheid by elke geleentheid. Posted by...
Psalm 3 oordenking: Slaap goed en rustig vanaand – ons hulp kom van die HERE! Posted by NG Garsfontein on Monday, 27 July 2020
Oordenking uit Johannes 1: Ons leef in donkertye – soek daarom altyd na die Lig! Posted by NG Garsfontein on Monday, 20 July 2020
Vanaand se aandoordenkingslied – mag dit julle hoop gee in die middel van die storms.Lekker slaapDs Jaco Posted by NG Garsfontein on Monday, 13 July 2020
Aandoordeking: Ds Jaco lees vanaand uit Matteus 14 en gesels oor storms in ons lewe. Luister ook na die lied wat op die afsonderlike plasing gedeel word. Posted by NG...