Algemeen, Basaar
JOSHUA NA DIE REëN
Kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor! (012) 361 3618 Kantoorure: Maandae vanaf 11h00 – 13h00Dinsdae tot Vrydae vanaf 08h00 – 13h00
Kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor! (012) 361 3618 Kantoorure: Maandae vanaf 11h00 – 13h00Dinsdae tot Vrydae vanaf 08h00 – 13h00
Liewe Gemeente Dit is vir ons ‘n groot voorreg om u mee te deel dat die Gemeenteraad die goedkeuring gegee het dat ons kan voortgaan met ‘n erediens op Sondae...
COVID-19 – Uitdaging of geleentheid? Liewe Garsfontein gemeentefamilie Op 15 Maart 2020, het president Cyril Ramaphosa, ‘n dringende oproep tot alle Suid Afrikaners gerig om saam te werk in die...
Ons groet al ons gemeentelede, In die lig van President Ramaphosa se aankondiging gisteraand aan Suid-Afrika rakende die Covid-19 virus, het die Leraarbediening vanmôre besluit om die volgende interimreëlings bekend te maak...
As familie verheerlik ons God, omarm ons mekaar en bring ons hoop in ons gemeenskap.
More is Vrouedag! Ons dink spesiaal aan ons vroue en die rol wat hulle in ons lewens speel. Paulus praat ernstig met die manne in Efes 5 as hy ons...