Vertrou God se doel!
Write By:Dr Gavin Meistre
In die lydenstyd word ons opnuut bewus van Jesus se weg van lyding. Sy lyding herinner ons ook aan ons eie lyding. Ons eie lyding wissel van mens tot mens. Dis belangrik om altyd te onthou: vertrou God se doel met jou lewe in die moeilikste tye. God se doel met jou lewe is altyd groter as jou probleme. “Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en......
Continue Reading
“Die Here het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ’n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.” (Jer 31:3) In die Lydenstyd word ek bewus van my eie verganklikheid, dat my fisiese bestaan op aarde, my tydelik en sterflik is. Maar ek word ook aan die ander kant bewus van my onverganklikheid. Ek omarm albei hierdie werklikhede – hierdie twee saam is deel van die misterie van my lewe en bestaan hier op aarde. Hoe meer ek daaroor nadink, hoe meer word ek bewus......
Continue Reading