“Die Here het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ’n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.” (Jer 31:3) In die Lydenstyd word ek bewus van my eie verganklikheid, dat my fisiese bestaan op aarde, my tydelik en sterflik is. Maar ek word ook aan die ander kant bewus van my onverganklikheid. Ek omarm albei hierdie werklikhede – hierdie twee saam is deel van die misterie van my lewe en bestaan hier op aarde. Hoe meer ek daaroor nadink, hoe meer word ek bewus......
Continue Reading
VRY OM JOUSELF TE WEES
Write By:Dr Gavin Meistre
Sosiale mobiliteit verwys na die tendens dat mense dikwels ‘n sterk drang het om hoër te klim op die sosiale leer in terme van sosiale status, inkomste, woonbuurte, motors, blyplek ensomeer. Quentin Crisp het die volgende gesê oor sosiale mobiliteit: “Keeping up with the Joneses was a full-time job with my mother and father. It was not until many years later when I lived alone that I realized how much cheaper it was to drag the Joneses down to my level.” Sommige mense probeer beïndruk – hulle wil hulself verhoog bó ander......
Continue Reading