Tag: God se gesag in jou lewe


Die finale gesag in jou lewe

Jer 17:9 praat oor die hart van die mens: “Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?”  Hierdie woorde van Jeremia herinner ons aan die vloeibaarheid en wisselvalligheid van die hart van die mens. Daar is een fundamentele vraag in die lewe wat kop en skouers bó ander uitstaan: Waar lê die finale gesag in jou lewe? By wie of wat lê die finale sê in jou lewe? Is dit jou ouers? Jou kollegas? Jou vriende? Jou beroep? Die boeke wat jy lees, die koerant? Die......

Continue Reading


css.php