Tag: God voorsien


God voorsien in my behoeftes!

God voorsien in my behoeftes, maar ek moet die geheim snap van hoe Hy in my behoeftes voorsien. Hierdie geheim gaan oor die “beginsel van die oes”. Wat is die “beginsel van die oes”?   Dit is: wat jy saai, sal jy oes. Hoe meer ek weggee, hoe meer sal ek ontvang. Baie verse in die Bybel gaan oor hierdie beginsel. Dink maar aan Matt 17:20:”Omdat julle geloof te klein is,” sê Hy vir hulle. “Dit verseker ek julle: As julle maar geloof het so groot soos ‘n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie......

Continue Reading