Tag: Hemelvaart


IS JY ‘N “WORRY-ER”?

Vandag vier ons die hemelvaart van Jesus. Hy het ons nie aan ons eie lot oorgelaat nie, want Hy het dadelik reëlings getref om sy Gees te stuur. Vader, Seun en Gees is by ons, midde-in ons huidige omstandighede.  Ja, Covid-19 het ons skielik oorrompel. Ons het skaars Kersfees en Nuwejaar gevier, toe is hy op ons …en bekommernis is besig om sy tol te eis. Hier is die statistieke in die VSA – soos saamgestel deur die American Psychiatric Association. Amper die helfte van Amerikaners is angstig dat hulle dalk die......

Continue Reading


Pinkster Temas 2019

Pinkster Temas 2019

Donderdag, 30 Mei (Hemelvaartdiens): Ek kan nie bid nie. Kan iemand asseblief vir my bid? Sondagoggend, 2 Junie:    Trauma – Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Sondagaand, 2 Junie:        Arbeid – Om te werk is nie n opsionele ekstra nie. Maandagaand, 3 Junie:    Egskeiding. Wanneer iets wat kosbaar is, breek. Dinsdagaand, 4 Junie:       Hersaamgestelde gesinne.” Don’t sweat the small stuff.” Woensdagaand, 5 Junie:   Oorvol programme. Daar is nie genoeg tyd nie. Donderdagaand, 6 Junie:  Hoe troos mens iemand na verlies? Sondagoggend, 9 Junie (Pinkstersondag):   Wanneer omgee, nie meer omgee......

Continue Reading