Tag: Hoop op God


God ken die einde van die storie!

“Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.” (Jak 5:11) Die groot vraag wat almal nou vra is: wanneer sal alles weer terugkeer na normaal? Gisteraand het ons gehoor dat ons Sondagnag na Vlak 1 beweeg van die inperking, maar dis nog nie die “normale” wat ons altyd geken het nie. Dit is nogsteeds die “nuwe normaal”. Ons kan nog nie afweeg na die......

Continue Reading


ONS HOOP OP GOD SE GOEDHEID

Vir almal van ons was die afgelope weke vol onsekerheid en stres. Ons is bekommerd oor hierdie ongenaakbare siekte. Ons het ‘n goeie vriend in Engeland wat dit opgedoen het. Hy het by die dood omgedraai. Die wonderwerk is dat sy vrou wat hom versorg het dit nie opgedoen het nie. Ons is ook bekommerd oor die ekonomiese uitdagings wat hierdie pandemie inhou. Ons is bekommerd oor die wysheid en sin van die staat se eindelose mikro-bestuur benadering in hierdie tyd. Indien ons die hoogtepunt eers in September gaan bereik, wag daar......

Continue Reading


css.php