Tag: Jesus Christus


VRY OM JOUSELF TE WEES

VRY OM JOUSELF TE WEES

Avatar photo
Write By:

Sosiale mobiliteit verwys na die tendens dat mense dikwels ‘n sterk drang het om hoër te klim op die sosiale leer in terme van sosiale status, inkomste, woonbuurte, motors, blyplek ensomeer. Quentin Crisp het die volgende gesê oor sosiale mobiliteit: “Keeping up with the Joneses was a full-time job with my mother and father. It was not until many years later when I lived alone that I realized how much cheaper it was to drag the Joneses down to my level.” Sommige mense probeer beïndruk – hulle wil hulself verhoog bó ander......

Continue Reading


SOMS MOET JY “NEE” SÊ

As jy regtig wil groei, moet jy soms “nee” sê. Die skrywer van die Hebreërbrief moedig ons aan om langs ons geloofsreis alle laste en sonde van ons af te gooi sodat ons kan volhard in die wedloop van die geloof met ons oë gevestig op Jesus (Heb 12:1). ‘n Uiters belangrike woord wat ek moet onthou vir my geestelike reis deur die lewe is ‘n onverwagse woord: “nee”. Jou geloofsreis is ‘n lang reis. Baie reisigers begin baie goed, maar begin weg te kwyn teen die einde. God wil hê dat......

Continue Reading


Honger na God!

Honger na God!

Avatar photo
Write By:

D “Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry” (1 Pet 2:2). Honger jy na God? Het jou geestelike aptyt verflou? Dink aan die volgende paar gedagtes – dalk help dit jou om die honger na God se geestelike dinge weer aan te wakker. Herinner jouself hoe lief God jou het Hoe meer jy verstaan hoe baie God jou liefhet, hoe meer sal jy vir Hom liefhê. Paulus roep ons op in Efes 3:18-19 om te begryp......

Continue Reading


css.php