Tag: Jesus se krag


God gebruik jou swakhede!

Ek en jy het swakhede. Jy is nie geskok oor hierdie wete nie, want jy is daagliks bewus daarvan. Dit gaan oor ons onvolmaakthede, ons beperkinge: fisies, emosioneel, intellektueel en geestelik. Daar is dalk onbeheerbare omstandighede wat my verswak en beperk. Maar die groot vraag is: wat doen ek en jy met ons swakhede? Jy kan dit wegsteek, dit ontken, verdedig, wrewel daaroor opbou. Dis wat baie mense doen, want ons is bang oor die reaksie van mense as hulle besef ek is nie so sterk in alles nie. Maar God het......

Continue Reading


WAAG DIT UIT DIE GROEF

WAAG DIT UIT DIE GROEF

Write By:

Baie welkom terug aan almal! Ek vertrou dat jy ‘n goeie rustyd beleef het! Dit is goed om almal weer te sien by die kerk, met nuwe moed en krag vir 2020. Die skole het begin en almal is weer goed aan die gang. Dalk het jy die afgelope weke bietjie tyd gehad om te dink oor verlede jaar, die hoogtepunte en die laagtepunte, dalk oor die groewe waaruit jy moet klim in 2020. Markus 5:25-29 vertel die verhaal van ‘n vrou wat by Jesus uit die groef geklim het. Sy het......

Continue Reading