Tag: Kersfees


Advent

Advent

Write By:

Die nuwe kerkjaar het amptelik verlede sondag begin – met adventstyd! Advent is vir die kerk ‘n seisoen van afwagting en voorbereiding met die oog op Kersfees, asook ten opsigte van Jesus se terugkeer na die aarde. Die woord “advent” kom van ‘n Latynse woord wat beteken “koms”. Die woord word vandag baie keer gebruik om die aankoms van ‘n belangrike persoon of saak aan te dui. In die kerk verwys dit na die vier sondae (weke) voor Kersfees. Dis ‘n tyd van opgewonde afwagting. Die woord “wag” speel hier ‘n sleutelrol.......

Continue Reading