Tag: Leiding


DIE GEES IS IN JOU!

DIE GEES IS IN JOU!

Write By:

Die koms van die Heilige Gees na die kerk word treffend beskryf in Hand 2. “Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen.”  (Hand 2:4). God is hier by ons teenwoordig op ‘n nuwe wyse deur sy Gees. Jesus kon nie liggaamlik oral wees by al sy kinders nie, maar nou is Hy op ‘n besondere wyse terselfdertyd by ons almal teenwoordig – deur sy Gees.  Ons ervaar sy nabyheid,......

Continue Reading


css.php