Tag: Lente


'n Hart vol lente!

‘n Hart vol lente behels die gee van myself vir ander. Dit maak my lewe sinvol. Ek word bruikbaar en stel myself beskikbaar om dáár te wees vir ander. Dit begin by my naby familiekring – en van daar kring dit wyer uit na die mense wat my lewenspad elke dag kruis. Om so deur die Here gebruik te word, hoef ek nie perfek te wees nie, dis net belangrik om skoon en rein te wees. Paulus sê in 2 Tim 2:21: “As iemand hom van die kwaad gereinig het, sal hy......

Continue Reading


css.php