Tag: Wie is ek?


Blaf jy by die regte boom?

“Laat die Gees ook nou ons gedrag bepaal”  (Gal 5:25) Die wêreld is begryplik in rep en roer met die pandemie wat oral kop uitsteek. Wat dit nog erger maak is die ander onaangename dinge wat die nuus haal: die oormatige vergrype van wetstoepassers, soveel so dat lewensverlies plaasvind aan die hand van sommige geweldadige lede van die “beskermingsdienste”. Hierdie vergrype kan natuurlik nie geduld word nie. Ook die uiterste geweld teen vroue in Suid-Afrika, dit is alles skokkende tendense! Hierdie misbruike was nog altyd by ons, maar die situasie rondom Covid-19......

Continue Reading