Welkom by ons webwerf, dit is altyd wonderlik on nuwe lede te ontmoet en verwelkom in ons gemeente. Hier sal jy inligting kry oor ons en wat ons doen, kom besoek of skakel gerus ons kantoor om in te skakel.
Welkom by ons webwerf, dit is altyd wonderlik on nuwe lede te ontmoet en verwelkom in ons gemeente. Hier sal jy inligting kry oor ons en wat ons doen, kom besoek of skakel gerus ons kantoor om in te skakel.
Eerste besoek
Ons is so bly jy het besluit om ons te besoek, moenie huiwer om ons te skakel vir enige vrae. 012 361 3618
Waar is ons?
Hieronder is ons adres en Google kaart
Wat trek ek aan?
Kom soos jy is. Ons eredienste het n informele, gemaklike en hartlike atmosfeer en karakter. Jy sal vinnig tuis voel by ons familie.
DIENS TYE
Gedurende skoolkwartaal:
Oggend Erediens om 09:00
Aanddiens om 18:00
Gedurende langnaweke en
skoolvakansies is daar SLEGS een erediens om 09:00
ADRES
Emmie Hartmannstraat 285
Garsfontein
Indien jy belangstel om betrokke te raak by ons gemeente, Nuwe Intrekkers Tee is die eerste stap.
Gedurende ons tyd saam gaan jy almal ontmoet en uitvind hoe om betrokke te raak. Doen gerus navraag om ons Nuwe Intrekkers Tee.
Hoe raak ek betrokke?
Daar is heelwat maniere om betrokke te raak, hier is ‘n paar:
1) Woon ons oggend/aanddienste by.
2) Skakel in by een van ons Groei Groepe.
3) Raak betrokke by die Jeug.
4) Kontak gerus die kantoor vir meer inligting.