Deur Christus: Jesus is die Een wat ons roep en in wie se voorbeeld ons wil volg! Jesus stap elke tree saam met ons. Ons wil liefhê soos Jesus liefhet, dien soos Hy gedien het, en loop waar Hy sou loop.

Met mekaar: Net soos Jesus die dissipels saam geroep en gestuur het, glo ons ook dat die Here ons nie een, een stuur na ander nie – as gemeente roep die Here ons om saam met mekaar ‘n verskil in ons gemeenskap en wêreld te maak.

Na die wêreld: Ons glo dat die Here ons roep na die wêreld, om ‘n verskil te maak in ander se lewe, en die evangelie van Jesus aan ander bekend te maak. Ons word geroep na ons onmiddelike gemeenskap, omliggende gemeenskappe en tot in die uithoeke van die aarde (Handelinge 1:8).


[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]


‘n Gemeente wat omgee


Ons Gemeente se missie is om God se boodskap te deel met die wêreld.

U wat die winde u boodskappers maak, die weerligte u dienaars. – Psalm 104:4


LEES MEER

[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]

Moenie uitmis nie

Belangrike datums

Hou ons kalender dop


No event found!

[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]
[/vc_row]

20
Uitreike


54
Manne Kampe


15
Jeugkampe


5
Gemeentekampe

css.php