Finansiële Bydraes
BANKBESONDERHEDEABSA TjekrekeningNaam: NG Gemeente GarsfonteinRekening nommer: 1630 580 125Taknaam: The GroveTakkode: 630 919
Verwysing:Beskrywing, Van bv.Kategese (Prinsloo) | Offergawe (Prinsloo)
Vir ‘n maandelikse aftreking laai die debietordervorm hier af en stuur aan admin@nggars.org.za
Daar is baie geleenthede om jou tyd, talent en gawes te gebruik.
Stuur ‘n epos: admin@nggars.org.za
Ons gemeente het deurlopende behoeftes, kontak asseblief die kerkkantoor vir huidige behoeftes.