Sondae

Oggenderediens 09:00 | Aanderediens 18:00

By ons erediens aanbid, groei en kuier ons saam. Of jy nuut is of al lank deel is, jy is welkom by die hoogtepunt van ons week – waar ons deur Christus gevorm, aan mekaar verbind en na die wêreld gestuur word.

Sondag program

Ons verskillende bedieninge en groeigroepe bied tee en koffie aan na die oggenderedienste. Hier skep ons ‘n geleentheid vir ons geloofsfamilie om saam te kuier. Tydens langnaweke en skoolvakansies is daar nie aanderedienste of kategese nie.

KruisKidz

KruisFaktor

Vir ons voorskool tot Gr 6 junior jeug.

Voorskool maats se klas is tydens die erediens.

Gr 1 tot Gr 6 gaan na die preek na hulle klasse
toe.

Vir ons Gr 7 tot Gr 12 senior jeug.

Hulle klasse is om 17:00, voor die aand erediens.

Tydens langnaweke en skoolvakansies is daar
nie aanderedienste of kategese nie

Aanlyn

Scroll to Top