'n Gasvrye geloofsfamilie, passievol oor God, wat saam leef en werk aan sy koninkryk
Ons groei in ons verhouding met Jesus
Ons versorg en bou mekaar op in liefde
Ons reik uit en deel die evangelie
Gasvrye liefde
Saam in Christus
Leef ons geloof
Hande en harte in diens
Vader, Seun en Heilige Gees
Deur Jesus alleen, uit genade
Groei en maak dissipels
God se lewende Woord as riglyn