Daaglikse oordenking, Geen Kategorie
Daaglikse Oordenking (21 Augustus 2020)
Dink na oor die blindekolle! Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 21 August 2020
Dink na oor die blindekolle! Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 21 August 2020
Soms moet ons wag en waak en hoop en vertrou. Geniet ‘n vreugdevolle naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 14 August 2020
Leer uit gister, beplan vir more, maar LEEF vandag. Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 24 July 2020
Jesus kom staan tussen jou en jou probleem! Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 31 July 2020
Kyk mooi na jou kind en kleinkind, hulle word ook geraak deur hierdie inperkingstyd, lekker naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 7 August 2020
Wie dryf jou regtig in hierdie tyd? Wat dryf jou? Hierdie vraag gaan selfs verder as ons. Ons het alle rede om te vra wie presies in beheer is van...
Leer uit gister, beplan vir more, maar LEEF vandag. Geniet die naweek! Groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Friday, 24 July 2020
Wees lief vir jouself, want God is lief vir jou! Lekker naweek en seënwense, groete, Gavin Posted by NG Garsfontein on Thursday, 16 July 2020
Jesus het hierdie woorde in Matt 12:34 gesê: “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor”. Hoe verander ek van ‘n baie kwaai persoon na ‘n vreedsame...
Die Here is nooit te laat nie en ook nie te vroeg nie! Vertrou Hom met jou lewe! Geniet die naweek! Warm en veilig bly! Groete, Gavin Posted by NG...